PADI NAGDUIKER SKUBADUIK-KURSUS KAAPSTAD – INLEIDING

Soos die son onder gaan by jou gunsteling duikplek, verander dit wonderbaarlik in ‘n nuwe wêreld met klomp nuwe lewe en dinge om te sien. Nagduik laat jou toe om die onderwaterwêreld in ‘n nuwe lig te sien en ‘n ou plek te baie verskillende omstandighede te herverken.

Net soos bo die water, is daar verskillende diere wat in die nag uitkom, terwyl ander gaan slaap. Kom nader aan slapende visse en sien hoe die nagkreef die area deursoek vir kos, en sien ‘n hele nuwe tentoonstelling van seediere!

Vinnige oordig van die PADI Nagduiker Skubaduik-kursus in Kaapstad

  • Duur: 2 dae
  • 3 duike
  • Minimum ouderdom: 12 jaar
  • Bring jou swemklere, handdoek, ‘n warm baadjie en ‘n versnappering (flitse word ingesluit by die kursus)

PADI Nagduiker skubaduik kursus struktuur

Die PADI Nagduiker Spesialiteitskursus word in die aande aangebied. Ons kom gewoonlik om 18:00 by die Into the Blue-winkel in Kaapstad bymekaar, en duikers kan verwag om so ongeveer 22:00 klaar te wees. Die kursus bestaan uit teorie en drie praktiese skubaduiksessies in die see rondom Kaapstad.

Teorie

Duikers moet deur die PADI Nagduikhandleiding lees en die kennisbesprekings voltooi en hersien.

Prakties

Die praktiese afdeling bestaan uit 3 duike:

  • Nommer 1: Navigasie in die aand
  • Nommer 2: Navigasie in die aand

Nommer 3: Om ‘n duik in die nag te begelei, ligte-uit oefening

PADI Nagduiker skubaduik kursus - gereelde  vrae

1. Is dit nie skrikwekkend in die aand nie?

Glad nie. Ons gaan almal met ons flitse en dit maak ‘n hele nuwe wêreld van interessante diertjies oop om te sien, wat vir ons baie opwindend is.

2. Hoekom sal ek in die donker wil duik?

Daar is ander visse wat in die aand uitkom, wat beteken dat selfs al het jy voorheen by dieselfde plek geduik, daar vir jou nuwe dinge sal wees om te sien.

Wat het ander gesê oor in die blou Duik Sentrum?

christycloake

Great Experience - I did two fun dives with Into The Blue (plus I also booked the shark cage…

 through them) and I had an excellent experience. The communication via email was great and the brunette at reception (I'm really sorry but I didn't catch your name) was very friendly and helpful. My dive guide for the day was Jacque, who was also very welcoming and made the day a lot of fun. We did a wreck dive which was okay and then a dive with seals, and from my 800+ dives it was definitely one of my most favourite so far. JP was driving the boat for us and he was very attentive, the whole dive centre seemed very organised and I would definitely recommend them. The only disappointment from the day was that Llewellyn didn't ask me to marry him :)
Thanks a lot guys!

Carina Koenig

Epic experience with the greatest team!�Thank you so much!

Kieran Biddulph

Aswome set up Relly nice friendly staff resonably priced