Skubaduik - Kursusse Kaapstad

Die Into the Blue Skubaduik-sentrum in Kaapstad bied ‘n wye reeks skubaduik-kursusse aan om in elkeen se behoeftes te voorsien. Hierdie kursusse is van beginnerskursusse tot PADI gevorderde vlakke. Ons is trots daarop om uitstekende, vriendelike diens te lewer en ons is waarlik mal oor wat ons doen. Ons professionele skubaduik-personeel sal jou ook in vervoering kry met dieselfde passie as wat hulle vir duik het en die skatte wat te vinde is onder se golwe in Kaapstad en verder. Vir diegene wat reeds gekwalifiseerde duikers is en net pretduike wil doen, besoek asseblief ons pretduike in Kaapstad webblad vir meer inligting. Bo sal jy ‘n kaart vind wat jou help om te bepaal wat presies die volgende stap in jou skubaduik-loopbaan/avontuur is.

Beginners
Skubakursesse

Ontdek Skuba

courses discoverscubajpg

Oopwater
duikkursesse

courses openwater

gevorderde 
Skubakursusse

Verfrisser
courses refresher
Gevorderde  
Oopwater 
courses advancedopenwater
Reddingsduiker
courses rescue

 

Om jou gevorderde kursus te doen, moet jy drie van die spesialiteitskursusse doen saam met die Diepduik- en Onderwaternavigeerder-kursusse

Spesialiteit
skubakursusse

Nitrox
course nitroxWrakduik
course wreckFotografie
course photographyDeepduiker
course deepDroëpak
course drysuitOnderwaternavigeerder


course navigator
Nagduiker

course nightBootduiker

course boatdiverDryfvermoë

course buoancy

Nie-duik 
eerstehulp-kursesse

 

Ons reeks kursusse van Emergency First Response (EFR) sal jou alles leer wat jy moet weet van Eerstehulp

EFR Kursus

course efr1EFRI Kursus

course efr2EFR Verfrisser

course efr3EFR Sorg vir Kinders

course efr4

PROFESSIONELE 
SKUBAKURSUSSE

Duikmeester

course divemaster
Instrukteurs
course instructor

Maak ‘n loopbaan van skubaduik met hierdie Professionele Kursusse

loopbaanontwikkelingskkursus

 Loopbaanontwikkelingskurses (LOK)

course cdc1

Doen hierdie kursus om van beginner tot by instrukteur te gaan!