PADI BOotskubaduik-kursus kaapstad - inleiding

Is jy lief vir die see? Om uit op die see te wees met die wind wat deur jou hare waai en die souterige seesproei wat die lug rondom jou vul, laat jou rustig en een met die see voel. Of hou jy net nie van die moeite van duik van die strand af nie? Dan is die PADI Bootduik-spesialiteitkursus vir jou!

Hier sal jy nuwe skubaduikplekke kan verken waarby jy nie kan uitkom van die strand af nie. Dit gee jou ook meer insig oor die beplanning en uitvoering van bootduike.

Of jy van ‘n klein rubberboot of van ‘n groot passasierskip af duik, stel die PADI Bootduiker-spesiliteitkursus jou bekend aan bootduikvaardighede wat bruikbaar sal wees wanneer ookal jy van ‘n boot af moet duik.

Vinnige oorsig van die PADI Bootskubaduiker-spesialiteitskursus in Kaapstad 
Boat Scuba Diver Course in Cape Town

  • Jy moet jou PADI Oopwater-sertifikasie hê
  • Duur: 2 skubaduike (minimum 1 dag)
  • Minimum ouderdom: 10 jaar
  • Die kursus neem 1 dag en is gefokus op hoe om van bote van verskillende groottes af te duik op verskillende plekke, opklim- en afklimtegnieke, die stoor van jou toerusting, om oppervlakmerkerboeie te gebruik, en bootveiligheidstoerusting
  • Bring jou swemklere, sonbrandroom, handdoek en ‘n versnappering

PADI BOotskubaduiker- spesialiteitskursus kaapstad - struktuur van kursus

Ons kom elke oggend by die Into the Blue-winkel in Kaapstad bymekaar as ons sentrale beginpunt. Hier doen ons registrasie, teorie en ons kry ons skubatoerusting. Ontmoetingstye is gewoonlik teen 08:00 sodat ons vroeg kan op die see kan uitgaan. Jy kan verwag om tussen 14:00 en 16:00 die middag klaar te wees, afhangende van waar ons op die dag uitgaan. Jy sal teorie en prakties leer, wat uit die volgende sal bestaan:

Teorie

Hierdie kursus bestaan uit twee teorie dele:

  • PADI Bootduik-video
  • PADI Boothandleiding, voltooi en hersien die kennisbesprekings

Prakties

Ons doen 2 skubaduike in totaal

  • Nommer 1:
    • Ons behandel opklim- en afklimtegnieke
    • Ons geniet een van ons pretduike!
  • Nommer 2:
    • Ons leer hoe om ‘n oppervlakmerkerboei te ontplooi
    • Ons geniet een van ons pretduike!

PADI BOotkursus - gereelde vrae

1. Hoekom sal ek die Bootduikkursus wil doen?

Dit stel jou in staat om te voel as of jy die boot beter ken en om gemakliker te voel wanneer jy daarvan af duik. Die kursus help jou ook om nuwe plekke te bereik waarby jy nie kan uitkom van die strand af nie.

2. Is dit moeilik?

Nee, dit is nie moeilik nie. Baie mense ondervind dat skubaduik van ‘n boot af baie makliker is as om van die strand af te duik.

3. Is dit gevaarlik?

Nee. Die kapteins van die bote wat ons gebruik is hoogsopgeleide professionele kapteins en is baie veiligheidsbewus.

4. Hoe diep is die bootduike rondom Kaapstad?

Meeste van ons bootduike is dieper duike, rondom 18 tot 35 meter.

5. Waar in Kaapstad gaan julle op die see uit?

Afhangende van die weerstoestande op die dag sal ons vanaf Houtbaai se hawe op die water gaan, Millerspunt in Valsbaai of die Kragbootklub langs die V&A Waterfront in die Kaap af.

6. Watse tipe boot gebruik julle?

Ons gebruik ‘n opblaas-ribboot wat 9 meter lank is.

Wat het ander gesê oor in die blou Duik Sentrum?

Globetrekker Oxford

“Top marks for safety and professionalism”....

The reason for giving five stars is not because my dive day was good - it was horrible, a complete washout, no viz, unpleasant swell, just all round yucky conditions.

However, that's nature, and dive operators can do nothing about it. What all dive operators should do is be as professional and customer-focused as the guys from ITB diving.

First thing to note is that ITB is considerably cheaper (by almost 1000.- Rand) than Simonstown operators, which is baffling considering that they also have the transport cost from Cape Town to budget for.

DMs, Instructors and Shopfloor staff are all super friendly and helpful; I even got picked up from my Cape Town digs and dropped off afterwards, free of charge.

On the boat, I saw all the emergency and redundancy gear I like to see: twin engines (VERY important!), Oxygen, comms gear, flares, the lot. Briefings were thorough, and buddy check was insisted on.

The trip to Seal Rock in the RIB was fun in the swell, but when we got there the captain did not let us dive because of the unsafe conditions. Disappointing as this was, he was totally right. Low tide and heavy swells are a dangerous combination this close to the rocks, and as for trying to get back into a RIB in seas like this....
We then tried the PMB wreck, where zero viz and nasty vertical swell separated the group and forced us out of the water after 25 minutes.

The captain did offer to try another spot but was honest enough to tell us that in his opinion it was going to be rubbish everywhere, and so we called it a day.

Back at the dive shop, we were all offered a re-schedule, but as I'm out of time I was given half my money back. I know from experience that this is not the norm in the industry, sadly.

Into the Blue is a top notch outfit that does things by the book, with a strong safety focus and very customer centered, on top of offering reasonable pricing and a fair refund policy. You'll have a hard time to find a better operator anywhere around. They'll definitely be my first choice when I pass through next, and for doing my IDC sometime this year.

Just hope mother nature will be in better mood then.

Visited April 2017

 

Carina Koenig

Epic experience with the greatest team!�Thank you so much!

Jacques Vermeulen

Best dive shop ever! People are friendly and helpful!...

Cape Town diving for the win!