I dived with Into the blue last week, and despite having an early meeting time was greeted by the staff with instant smiles and friendliness. Within 15 minutes the blond lady at reception had our whole groups paperwork sorted, gear packed, and introductions given.
There was a groupf of about 7 of us, and we all got to know eachother and the rest of the staff very well throughout the day. Everyone of the staff was friendly and happy to lend a helping hand, and they were very thorough and professional throughout the day.
The dive conditions didn't end up being so good, but the skipper GP was wise enough to call off the second dive for safety and we were sorted out back at the shop with rescheduling and refunds.
Very well done, and I would highly recommend for any divers visiting Cape town. I will be back to dive with Into the blue again!!!
PRODUKTE WAT ONS AANHOU
By Into The Blue Duiksentrum hou ons ‘n groot hoeveelheid duiktoerusting aan. Ons beplan om binnekort aanlyn-inkopiefasiliteite op die webblad beskikbaar te stel. Loer gerus by ons winkel in. Ons is sewe dae ‘n week oop van 09:00 tot 18:00 en ons spesialiseer in (maar is nie beperk tot) die volgende handelsmerke:
Scubapro
Een van die tophandelsmerke in die duikbedryf. Into the Blue is ‘n vyfster Scubapro Handelaar, wat erkenning is van die hoeveelheid toerusting wat ons van hierdie handelsmerk aanhou. Ons beveel Scubapro aan nie net as gevolg van die kwaliteit van die produk nie, maar ook as gevolg van die beskikbaarheid van spaarparte indien benodig, en die uitstekende ondersteuningsdiens wat hulle bied. Alle Scubapro-reguleerders kom met ‘n lewenslange waarborg.
Subgear
Subgear is ‘n Duitse mediumslagreeks duikhandelsmerk (die ou Seemann Sub). Hulle is op die voorpunt van innoverende duiktegnologie en bied baie goeie waarde vir geld. Hulle reguleerders kom met ‘n 35-jaar waarborg, en spaarparte is vrylik beskikbaar. Into the Blue is ‘n vyfster Subgear handelaar, wat erkenning is vir die hoeveelheid toerusting wat ons van hierdie handelsmerk aanhou.
Sealife
Sealife is ‘n handelsmerk wat spesialiseer in onderwaterkameras. Hulle het ‘n wye reeks kameras beskikbaar – van basiese kameras wat ontwerp is om die houe en valle van strandduike in Kaapstad te kan hanteer, tot kameras vir die duiker wat sy fotografie ernstig opneem.
Cressi
Cressi het baie goeie sagte toerusting, en is ‘n bekende handelsmerk in die duikbedryf. Hierdie Italiaanse handelsmerk bestaan al sedert 1946 en is bekend vir hulle goeie kwaliteit duiktoerusiting wat vryduikmaskers en -vinne insluit.
Reef
Reef is ‘n vervaardiger van intreevlak duiktoerusting. Ons hou hoofsaaklik hul duikpakke, handskoene en “fireskins” (termiese duikpakke) aan.
KOOP NOU AANLYN
Jy kan aanlyn inkopies doen vir jou gunsteling duiktoerusting sonder die bekommernis van versteekde belasting en vervoerkostes. Die Scuba Pro Store is die amptelike aanlynhandelaar vir Scubapro-, Subgear- en Sealife-produkte vir Suider Afrika. Koop met selfvertroue omdat jy die beste pryse vir voorste handelsmerke met vol fabriekswaarborge kry. Gratis vervoerkostes is van toepassing op bestellings bo R3000, net vir Suid-Afrika!
(Besoek die winkel)
Sien n virtuele toer van ons winkel