< EFR Sorg vir kinders » Skubaduik Kurses Kaap Stad

EMERGENCY FIRST RESPONSE" vir kinders (EFR), CAPE TOWN – COURSE INTRODUCTION

Would you know what to do if a child got seriously hurt? Our EFR course is the answer. First Aid treatment for children differs from First Aid for adults, and in this EFR course you get taught how to provide emergency care for injured or ill children (ages one to eight) and infants less than one year old on a First Aid level.

Participants learn about the types of medical emergencies that children face, and how they differ from adult conditions. The EFR course also includes the importance of attending to basic emergency situations with children, the emotional aspects of caring for children, secondary care for children, and preventing common injuries and illnesses in children.

"EMERGENCY FIRST RESPONSE" vir kinders - struktuur van kursus

Hierdie EFR-kursus word in ons klaskamer aangebied en dit kan gedurende die dag of in die aande bygewoon word. Die duur van die kursus is ongeveer vier tot vyf ure.

Gedurende die EFR-kursus sal jy oor die volgende aspekte van eerstehulp leer:

Sorg vir Kinders Primêresorg:

  • Noodtoneel Veiligheidsassessering
  • Universele Voorsorgmaatreëls – Oordraagbare Siektes Beskerming & Gebruik van Beskerming
  • Primêre Assessering
  • Versperde Lugweg Bestuur (kind en baba)
  • Reddingsasemhaling (kind en baba)
  • Kardiopulmonêre Bybrenging (CPR) (kind en baba)
  • Outomatiese Eksterne Defibrillator (OED) gebruik
  • Ernstige Bloeding Skokbeheer
  • Spinale Besering Beheer

Sorg vir Kinders Sekondêresorg :

  • Beseringassessering
  • Verbinding
  • Siekte-assessering

"EMERGENCY FIRST RESPONSE" vir kinders – gereelde vrae

1. Hoekom is daar verskillende Eerstehulpkursusse vir kinders en vir volwassenes?

Alhoewel die basiese beginsels dieselfde is vir kinders as vir volwassenes, is die toepassing van Eerstehulp baie verskillend, aangesien kinders se liggame veel kleiner is. Daar is ander hindernisse om ook te oorkom, soos dat ‘n kind nie so goed kan verduidelik wat fout is soos wat ‘n volwassene behoort te kan verduidelik nie.