efr course

Eerstehulpkursusse Kaapstad 
(Emergency First Response Kursusse)

 

Into the Blue Skubaduik-sentrum bied ‘n reeks van eerstehulpkursusse aan. Hierdie kursusse is NIE net vir skubaduikers nie, maar vir almal wat eerstehulpopleiding wil hê. Hierdie kursusse is geakkrediteer deur PADI, wat beteken dat hulle internasionaal erken word.

Learn how to do First Aid for childrenFind out more about the Refresher CourseFind out more about the EFR CourseFind out more about the EFRI Course