BESPREEK NOU
NAVRAE
HOEKOM SAL U ONS KIES
Why Choose Us
- Free pick-up from hotel
- Both PADI & Tripadvisor certificates of excellence won
- Best dive instructors & dive masters
- Good quality well maintained scuba equipment
- Strong emphasis on safety & quality
<

PRYSE
Pryse
Kostes vir pretduike
- Strandduike: R650 per duik
- Bootduike: R800 per duik
- Huur van toerusting (volle stel): R750 per dag, insluitend 1 sillinder, R170 per ekstra sillinder
- Optioneel: Huur 'n Go Pro vir R450 per dag
- MBA-permit (geldig vir een maand): R45
Pretduik pakkette
- 2 strandduike pakket met toerusting en MBA-permit ingesluit: R2200 (1 dag)
- 2 bootduike pakket met toerusting en MBA-permit ingesluit: R2500 (1 dag)
- Wil jy baie duik ? Koop 'n Bootkaart wat 10 duike & lug insluit vir slegs R5000! Toerusting huur met 'n boot kaart kos R600 per dag, en jy het 'n jaar om die duike te gebruik, waarna die kaart verval.
Ook ingesluit by ons pakketpryse is die volgende:
- GRATIS oplaai en aflaai by jou hotel indien benodig (in die sentrale Kaapstad area, vir 2 duike of meer)
- GRATIS wi-fi in ons winkel
- GRATIS was van enige toerusting wat jy gaan gebruik
Ons het gevind dat meeste van ons kliënte verkies om die meeste van die dag te maak deur minstens twee duike te doen. Ons sal byvoorbeeld ‘n duik saam met robbe kombineer met ‘n wrakduik of rifduik in die nabye omgewing.
Hoekom sal u ons gebruik?
Into the Blue is die beste duikwinkel in Kaapstad. Ons fokus is om vir jou waarde vir geld te bied – ‘n kwaliteit, veilige, pret ervaring. Wanneer jy saam met ons duik, sal jy die volgende kry:
- Goeie en professionele instrukteurs en duikmeesters
- Goed-versorgde toerusting (ons toegewyde tegnikus gaan minstens een maal per week deur al ons toerusting om te soek na enige probleme)
- n Verhouding van maksimum vyf kliënte per duikmeester of instrukteur. Ons mik om minstens twee duikmeesters op ons boot te hê, om seker te maak dat iemand jou kan bystaan indien jy enige probleme ondervind
- Anders as baie ander duikskole, mik ons om te duik waar die weerstoestande die beste is vir die dag – ons is bereid om na duikplekke te gaan wat verder is, indien nodig, om goeie duiktoestande te kry
Wil jy meer weet oor wie ons is? Kliek dan hier
NATUUR-/RiFDUIKE KAAPSTAD – INLEIDING
Natuurduike (of koraalrifduike) in Kaapstad is ideaal vir beginners. Hierdie duike vereis oor die algemeen slegs ‘n Oopwater-sertifikasie. Met ons rifduike kry jy die geleentheid om die wonders van die Kaapse see te ontdek.
Dit sluit in om tussen die kelpwoude te swem, omring met vele spesies visse, ‘n magdom helder kleure te sien van die groot Nudibranch-kolonies (sagtelyf-mariene mollusk), om nie eers te praat van die wye verskeidenheid pylsterte, mossels, seesponse en jellievisse nie.
Met ons natuurduike verken ons van die beste duikplekke wat die Kaap kan bied en sorg vir ‘n uitstekende avontuur. Hier onder kan jy van ‘n paar van ons gewildste natuurduike lees:
SKUBADUIK-PLEK: SANDY COVE, KAAPSTAD
Soos die naam aandui is Sandy Cove ‘n sanderige rif met ‘n paar rotse in ‘n beskutte baai wat dit perfek maak vir beginners of diegene wat ‘n strandduik verlang wat relatief geen oppervlakswem vereis nie. Dit is oorkant die Twaalf Apostels Hotel in Oudekraal, naby Kaapstad, geleë en dit is waarheen meeste van die plaaslike duikers gaan. Die seelewe wat jy kan verwag om te sien strek van klein skole Hottentots, tot rotse oortrek met Nudibranch-kolonies. Daar is selfs ‘n paar kortstert-pylsterte om te sien as jy regtig gelukkig is!
Sandy Cove skubaduik-feite:
- Diepte – 5 tot 9 meter
- Boot/Strand – Strand
- Minimum Qualification – Open Water
- Moontlike aandduike? – Ja
- Bykomende toerusting? – Kompas
- Beste tyd om te gaan? – Oktober tot Mei
SKUBADUIK-Plek – JUSTIN’S CAVES, KAAPSTAD
Justin’s Caves is ‘n rotsagtige rifverskyning wat oorkant die Twaalf Apostels Hotel in Oudekraal, Kaapstad geleë is, en is ‘n gunsteling plek vir meeste plaaslike duikers. Hierdie duikplek sluit “grotte” in waardeur mens kan swem, omring met ‘n beeldskone kelpwoud. Die seelewe wat jy kan verwag om te sien strek van klein skole visse, tot Nudibranch-kolonies en mossels. Daar is hope seesponse, see-egels, helderkleurige see-anemone en selfs sagte en harde koraal! Die verskeidenheid in kleure is wat dit een van die mees kleurvolle duike in Kaapstad maak. Ons is partykeer gelukkig genoeg om ‘n pofadderhaai by hierdie duikplek te sien.
Justin’s Caves skubaduik-feite:
- Diepte – 7 tot 14 meter
- Boot/Strand – Strand
- Minimum kwalifikasie – Oopwater
- Moontlike aandduike? – Ja
- Bykomende toerusting? – Flits, kompas
- Beste tyd om te gaan? – Oktober tot Mei
SKUBADUIK-PLEK – A-FRAME, KAAPSTAD
A-Frame is ‘n rotsagtige rif wat in die Oatlands-area van Simonstad in die Kaap geleë is. Dit is ‘n duikplek wat geskik is vir onervare duikers en het ook interessante aspekte vir diegene wat meer ervare is. Die duikplek het sy naam gekry van ‘n hout-driepoot (“tripod”) wat gebruik was vir navigasie. Daar is baie ongewerwelde seediere soos seesponse en see-anemone en selfs koraal wat die rots-oorhange bedek en partykeer deur swem. Mossels en perlemoen kan ook hier gesien word.
A-Frame skubaduik-feite:
- Diepte – 5 tot 10 meter
- Boot/Strand – Strand
- Minimum kwalifikasie – Oopwater
- Moontlike aandduike? – Nee
- Bykomende toerusting? – Flits, kompas
- Beste tyd om te gaan? – Mei tot Oktober
SKUBADUIK-PLEK – WINDMILL-STRAND, KAAPSTAD
Windmill-strand is in Simonstad in die Valsbaai-area in die Kaap geleë. Die duikplek het ‘n sanderige seebodem topografie met groot granietrotse teen die kuslyn. Daar is ‘n paar torings aan die noordoostelike kant van die duikplek. Marienelewe wat by hierdie duikplek te siene is, is ongewerweldes soos Nudibranch en klein skole visse.
Windmill-strand skubaduik-feite:
- Diepte – 8 tot 10 meter
- Boot/Strand – Strand
- Minimum kwalifikasie – Oopwater
- Moontlike aanduike? – Ja
- Bykomende toerusting? – Flits, kompas
- Beste tyd om te gaan? – Mei tot Oktober
BESPREEK NOU
NAVRAE
HOEKOM SAL U ONS KIES
- Gratis optel van hotel
- Albei PADI & Tripadvicer sertifikaat van uitsteekendheid gewen.
- Beste duik instrukteers & duik meesters.
- Goeie kwaliteit toerusting.
- Streng op veiligheid and kwaliteit